Oudspeurder Fabel Retief se plan om die meesterdief Paxanos op ’n vlug vas te trek, ontaard in ’n gevaarlike soektog na ’n onbekende vyand, nadat die vliegtuig gekaap en die gesteelde diamante spoorloos verdwyn het. more
USD $6.99